AF/Prabhupada 0003 - ‘n Man is ook ‘n Vrou: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 0003 - in all Languages Category:ΑF-Quotes - 1975 Category:ΑF-Quotes...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 2: Line 2:
[[Category:1080 Afrikaans Pages with Videos]]
[[Category:1080 Afrikaans Pages with Videos]]
[[Category:Prabhupada 0003 - in all Languages]]
[[Category:Prabhupada 0003 - in all Languages]]
[[Category:ΑF-Quotes - 1975]]
[[Category:AF-Quotes - 1975]]
[[Category:ΑF-Quotes - Lectures, Srimad-Bhagavatam]]
[[Category:AF-Quotes - Lectures, Srimad-Bhagavatam]]
[[Category:ΑF-Quotes - in India]]
[[Category:AF-Quotes - in India‎]]
[[Category:ΑF-Quotes - in India, Vrndavana]]
[[Category:AF-Quotes - in India, Vrndavana]]
[[Category:First 11 Pages in all Languages]]
[[Category:First 11 Pages in all Languages]]
[[Category:Afrikaans Language]]
[[Category:Afrikaans Language]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0002 - ‘n Samelewing van Mal Mense|0002|AF/Prabhupada 0004 - Moenie oorgee aan enige snert nie|0004}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 17: Line 20:


<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|BFPHl9XyQUE|Man Is Also Woman - Prabhupāda 0003}}
{{youtube_right|M3pYMVlQB6M|Man Is Also Woman - Prabhupāda 0003}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->


<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>http://vaniquotes.org/w/images/750901SB.VRN_clip.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/750901SB.VRN_clip.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->



Latest revision as of 12:57, 22 October 2018



Lecture on SB 6.1.64-65 -- Vrndavana, September 1, 1975

tām eva toṣayām āsa
pitṛyeṇārthena yāvatā
grāmyair manoramaiḥ kāmaiḥ
prasīdeta yathā tathā
(SB 6.1.64)

So nadat hy die vrou gesien het, was hy vir vier en twintig uur in meditasie oor die onderwerp, oor wellustige begeertes. Kāmais tais Tair hṛta-jñānāḥ [Bg. 7.20]. Wanneer iemand wellustig raak, gaan alle intelligensie verlore. Die hele wêreld se gang word bepaal op die basis van hierdie wellustige begeertes. Dit is die materiële wêreld. En omdat ek wellustig is, is jy wellustig, ieder en elk van ons, Sodra my begeertes nie vervul word nie, word jou begeertes nie vervul nie, dan word ek jou vyand, jy word my vyand. Ek kan nie sien as jy baie goeie vordering maak nie. Jy kan nie sien as ek baie goeie vordering maak nie. Dit is die materiële wêreld, jaloersie, wellus, begeertes, Kama, krodha, lobha, Moha, mātsarya. Dit is die basis van hierdie materiële wêreld.

So het hy geraak ... Hy moes eintlik opgelei word om 'n brāhmaṇa te geword, Samo, dama, maar die vordering was belemmer as gevolg van sy gehegtheid aan 'n vrou. Daarom word 'n vrou, volgens die Vediese beskawing, as 'n struikelblok vir geestelike vooruitgang beskou. Die basiese beskawing gaan daaroor hoe om 'n vrou... te vermy ... Moenie dink net vrouens is vrouens nie. Die man is ook 'n vrou. Moenie dink dat dit slegs die vrou is wat veroordeel word; en nie die man nie. Vrou beteken wie geniet word, en man beteken die een wat geniet. So dit is hierdie gevoel, die gevoel wat veroordeel word. As ek een vrou het vir genot, is ek 'n man. En as die vrou ook 'n ander man sien vir genot, is sy ook die man. Vrou beteken wie geniet word en man beteken wie geniet. So enige iemand wat die gevoel het van plesier of genot, hy word beskou as die man. So hier word beide geslagte bedoel vir ... Almal maak planne, "Hoe sal ek geniet?" Daarom is hy puruṣa, kunsmatig. Andersins, ons was almal oorspronklik prakṛti, Jiva, hetsy man of vrou. Dit is net die uiterlike kleed.