AF/Prabhupada 0058 - Spirituele Liggaam Beteken Ewige Lewe: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 French Pages with Videos Category:Prabhupada 0058 - in all Languages Category:FR-Quotes - 1975 Category:FR-Quotes - Le...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 1: Line 1:
<!-- BEGIN CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN CATEGORY LIST -->
[[Category:1080 French Pages with Videos]]
[[Category:1080 Afrikaans Pages with Videos]]
[[Category:Prabhupada 0058 - in all Languages]]
[[Category:Prabhupada 0058 - in all Languages]]
[[Category:FR-Quotes - 1975]]
[[Category:AF-Quotes - 1975]]
[[Category:FR-Quotes - Lectures, Bhagavad-gita As It Is]]
[[Category:AF-Quotes - Lectures, Bhagavad-gita As It Is]]
[[Category:FR-Quotes - in Mexico]]
[[Category:AF-Quotes - in Mexico]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0057 - Reiniging van die Hart|0057|AF/Prabhupada 0059 - Moenie jou Eintlike Besigheid Vergeet nie|0059}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 14: Line 17:


<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|CiWTVFaxMMk|Spirituele Liggaam Beteken Ewige Lewe<br />- Prabhupāda 0058}}
{{youtube_right|aHB192PJ_Vo|Spirituele Liggaam Beteken Ewige Lewe<br />- Prabhupāda 0058}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->


<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>http://vaniquotes.org/w/images/750214BG.MEX_clip3.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/750214BG.MEX_clip3.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->


Line 26: Line 29:


<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
Eintlik beteken geestelike liggaam die ewige lewe van geluk en kennis. Hierdie liggaam wat ons nou besit, die materiële liggaam, dit is nie ewig nie, ook nie salig en vol van kennis nie. Elkeen van ons weet dat hierdie materiële liggaam sal eindig, En dit is vol van onkunde. Ons kan niks sê van wat buite hierdie muur is nie. Ons het sintuie, maar hulle is almal beperk, onvolmaak. Soms is ons baie trots om te kan sien en dan wil ons uitdaag, "Kan jy vir my God wys?" maar ons vergeet dat sodra daar nie lig is nie, die bron van my krag om te sien ook weg is. Daarom is die hele liggaam onvolmaak en vol onkunde. Die geestelike liggaam beteken vol kennis, presies die teenoorgestelde. Dus, ons kan so 'n liggaam in ons volgende lewe kry, en ons moet beraam hoe om daardie soort liggaam te kry. Ons kan beraam om die volgende liggaam in die hoër sonnestelsel te kry of ons kan beraam om die volgende liggaam soos die van katte en honde te kry, en ons kan 'n liggaam kweek vir die ewigheid, vol salige kennis. Daarom sal die mees intelligente persoon probeer om 'n volgende liggaam vol saligheid, kennis en ewigheid te kry. Dit word in die Bhagavad-gita verduidelik. Yad gatvā na nivartante tad dhāma paramaṁ mama ([[Vanisource:BG 15.6|BG 15.6]]). Dit is daardie plek, daardie planeet, of daardie lugruim, waarheen jy gaan en waarvan jy nooit weer terugkeer na hierdie materiële wêreld nie. In die materiële wêreld, selfs al word jy bevorder tot die hoogste planetêre stelsel, Brahmaloka, Tog, sal jy moet terugkeer. En as jy jou beste probeer om na die geestelike wêreld, terug na jou huis, terug na Godheid, te gaan sal jy nie weer terugkom om hier 'n materiële liggaam te aanvaar nie.
Eintlik beteken geestelike liggaam die ewige lewe van geluk en kennis. Hierdie liggaam wat ons nou besit, die materiële liggaam, dit is nie ewig nie, ook nie salig en vol van kennis nie. Elkeen van ons weet dat hierdie materiële liggaam sal eindig, En dit is vol van onkunde. Ons kan niks sê van wat buite hierdie muur is nie. Ons het sintuie, maar hulle is almal beperk, onvolmaak. Soms is ons baie trots om te kan sien en dan wil ons uitdaag, "Kan jy vir my God wys?" maar ons vergeet dat sodra daar nie lig is nie, die bron van my krag om te sien ook weg is. Daarom is die hele liggaam onvolmaak en vol onkunde. Die geestelike liggaam beteken vol kennis, presies die teenoorgestelde. Dus, ons kan so 'n liggaam in ons volgende lewe kry, en ons moet beraam hoe om daardie soort liggaam te kry. Ons kan beraam om die volgende liggaam in die hoër sonnestelsel te kry of ons kan beraam om die volgende liggaam soos die van katte en honde te kry, en ons kan 'n liggaam kweek vir die ewigheid, vol salige kennis. Daarom sal die mees intelligente persoon probeer om 'n volgende liggaam vol saligheid, kennis en ewigheid te kry. Dit word in die Bhagavad-gita verduidelik. Yad gatvā na nivartante tad dhāma paramaṁ mama ([[Vanisource:BG 15.6 (1972)|BG 15.6]]). Dit is daardie plek, daardie planeet, of daardie lugruim, waarheen jy gaan en waarvan jy nooit weer terugkeer na hierdie materiële wêreld nie. In die materiële wêreld, selfs al word jy bevorder tot die hoogste planetêre stelsel, Brahmaloka, Tog, sal jy moet terugkeer. En as jy jou beste probeer om na die geestelike wêreld, terug na jou huis, terug na Godheid, te gaan sal jy nie weer terugkom om hier 'n materiële liggaam te aanvaar nie.
<!-- END TRANSLATED TEXT -->
<!-- END TRANSLATED TEXT -->

Latest revision as of 13:03, 22 October 2018



Lecture on BG 2.14 -- Mexico, February 14, 1975

Eintlik beteken geestelike liggaam die ewige lewe van geluk en kennis. Hierdie liggaam wat ons nou besit, die materiële liggaam, dit is nie ewig nie, ook nie salig en vol van kennis nie. Elkeen van ons weet dat hierdie materiële liggaam sal eindig, En dit is vol van onkunde. Ons kan niks sê van wat buite hierdie muur is nie. Ons het sintuie, maar hulle is almal beperk, onvolmaak. Soms is ons baie trots om te kan sien en dan wil ons uitdaag, "Kan jy vir my God wys?" maar ons vergeet dat sodra daar nie lig is nie, die bron van my krag om te sien ook weg is. Daarom is die hele liggaam onvolmaak en vol onkunde. Die geestelike liggaam beteken vol kennis, presies die teenoorgestelde. Dus, ons kan so 'n liggaam in ons volgende lewe kry, en ons moet beraam hoe om daardie soort liggaam te kry. Ons kan beraam om die volgende liggaam in die hoër sonnestelsel te kry of ons kan beraam om die volgende liggaam soos die van katte en honde te kry, en ons kan 'n liggaam kweek vir die ewigheid, vol salige kennis. Daarom sal die mees intelligente persoon probeer om 'n volgende liggaam vol saligheid, kennis en ewigheid te kry. Dit word in die Bhagavad-gita verduidelik. Yad gatvā na nivartante tad dhāma paramaṁ mama (BG 15.6). Dit is daardie plek, daardie planeet, of daardie lugruim, waarheen jy gaan en waarvan jy nooit weer terugkeer na hierdie materiële wêreld nie. In die materiële wêreld, selfs al word jy bevorder tot die hoogste planetêre stelsel, Brahmaloka, Tog, sal jy moet terugkeer. En as jy jou beste probeer om na die geestelike wêreld, terug na jou huis, terug na Godheid, te gaan sal jy nie weer terugkom om hier 'n materiële liggaam te aanvaar nie.