AF/Prabhupada 0078 - Deur Geloof, Probeer Eenvoudig net te Hoor: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 0078 - in all Languages Category:AF-Quotes - 1973 Category:AF-Quotes -...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 7: Line 7:
[[Category:AF-Quotes - in USA]]
[[Category:AF-Quotes - in USA]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0077 - Jy Kan Beide Wetenskaplik en Filosofies Studeer|0077|AF/Prabhupada 0079 - Daar is Geen Krediet vir My Nie|0079}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 15: Line 18:


<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|cwu44xFVDZY|Deur Geloof, Probeer Eenvoudig net te Hoor<br />- Prabhupāda 0078}}
{{youtube_right|44jpK4MSJKs|Deur Geloof, Probeer Eenvoudig net te Hoor<br />- Prabhupāda 0078}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->


<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>http://vaniquotes.org/w/images/720819SB.LA_clip.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/720819SB.LA_clip.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->


Line 27: Line 30:


<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
Dus śuśrūṣoḥ śraddadhānasya vāsudeva-kathā-ruciḥ. In de vorige vers, werd uitgelegd, yad anudhyāsinā yuktāḥ ([[Vanisource:SB 1.2.15|SB 1.2.15]]). Men moet altijd bezig zijn met denken. Dit is het zwaard. Je moet dit zwaard van Kṛṣṇa bewustzijn nemen. Dan zal je vrij worden. De knoop is gesneden door dit zwaard. Dus ... Hoe kunnen we nu dit zwaard krijgen? Dat proces is hier beschreven dat je gewoon, met geloof, probeert te horen. Je zal het zwaard krijgen. Dat is alles. Eigenlijk, deze beweging voor Kṛṣṇa bewustzijn verspreid zich. Eén per één krijgen we het zwaard, gewoon door te horen. Ik begon deze beweging in New York. Jullie weten dat allemaal. Ik had eigenlijk geen zwaard. Net zoals in sommige religieuze principes, ze nemen de religieuze geschriften in één hand en in de andere hand, zwaard: "Je aanvaard dit geschrift: anders, hak ik je hoofd af." Dit is ook een ander soort prediken. Maar ik had ook een zwaard, maar niet dat soort zwaard. Dit zwaard - om mensen de kans te geven om te horen. Dat is alles. Vāsudeva-kathā-ruciḥ. Zodra hij ruci krijgt ... Ruci. Ruci betekent smaak. "Ah, hier wordt over Kṛṣṇa gepraat, heel mooi. Laat me luisteren." Dit, je krijgt het zwaard, onmiddellijk. Het zwaard in in je hand.  
So śuśrūṣoḥ śraddadhānasya vāsudeva-kathā-ruciḥ. In die vorige vers, was dit reeds verduidelik, yad anudhyāsinā yuktāḥ ([[Vanisource:SB 1.2.15|SB 1.2.15]]). 'n Mens moet altyd aan die dink bly. Dit is die swaard. Jy moet hierdie swaard van Krsna-bewustheid neem. Dan word jy vry. Die knoop word deur die swaard gesny. So ... hoe kry ons hierdie swaard in die hande? Die proses word hier beskryf; dat jy net, met geloof, probeer om te luister en hoor. Dit is hoe jy die swaard sal kry. So eenvoudig. Eintlik is ons Krsna-bewustheids beweging besig om uit tebrei. Ons kry die swaard, die een na die ander, deur net te hoor en luister. Ek het hierdie beweging in New York begin. Julle almal weet dit. Ek het eintlik nie enige swaard gehad nie. Net soos in sommige godsdienste, neem hulle die godsdienstige geskrifte in die een hand en 'n ander hand, die swaard "Aanvaar hierdie Geskrif, anders, sal ek jou kop afsny." Dit is 'n ander manier van preek. Maar ek het ook 'n swaard, maar nie daardie soort van swaard nie. HIerdie swaard - is om mense die kans te gee om te hoor. Dit is al. Vāsudeva-kathā-ruciḥ. So gou as wat hy 'n ruci kry ... Ruci. Ruci beteken smaak. "Ah, hier is gesprekke oor Kṛṣṇa, baie gaaf. Laat ek luister." Op hierdie manier kry jy die swaard, onmiddellik. Die swaard is in jou hande.  


Vāsudeva-kathā-ruciḥ. Maar van wie komt de smaak? Deze smaak? Omdat, zoals ik al verschillende keren heb uitgelegd, de smaak, net zoals een snoep. Iedereen weet dat het heel zoet is, maar als je het geeft aan een man die lijdt aan geelzucht, hij zal proeven en het zal bitter smaken. Iedereen weet dat snoep zoet is, maar de bepaalde man die lijdt aan de ziekte, geelzucht, voor hem zal de suiker heel bitter zijn. Iedereen weet het. Dat is een feit.  
Vāsudeva-kathā-ruciḥ. Maar hierdie ruci, wie kan dit kry? Hierdie smaak? Omdat, soos ek al 'n paar keer verduidelik het, hierdie smaak, is net soos die van lekkergoed. Almal weet dit is baie soet, maar as jy dit vir 'n man gee wat aan geelsug ly, sal dit vir hom bitter proe. Almal weet lekkergoed is soet, maar die betrokke man wat aan die siekte, geelsug, ly Hy sal die smaak van lekkergoed as baie bitter ervaar. Almal weet dit. Dit is 'n feit.  


Dus ruci, de smaak om vāsudeva-kathā, kṛṣṇa-kathā, te horen deze materieel zieke persoon kan het niet proeven. Deze ruci, smaak. Om deze smaak te krijgen zijn er voorbereidende activiteiten. Wat is dat? Het eerste ding is de appreciatie: "Oh, het is heel mooi." Ādau śraddhā, śraddadhāna. Dus śraddhā, de appreciatie, dit is het begin. Dan sādhu-saṅga ([[Vanisource:CC Madhya 22.83|CC Madhya 22.83]]). Dan mengen: "Oké, deze mensen chanten en spreken over Kṛṣṇa. Laat me gaan en neerzitten en laat me nog meer horen." Dit heet sādhu-saṅga. Hen die toegewijden zijn, om met hen om te gaan. Dit is de tweede fase. De derde fase is bhajana-kriyā. Wanneer men goed associeert, dan zal hij voelen, "Waarom niet een discipel worden?" Dus we ontvangen een aanvraag, "Prabhupāda, als u mij wil aanvaarden als uw discipel.." Dit is het begin van bhajana-kriyā. bhajana-kriyā betekent om bezig te zijn in de dienst van de Heer. Dit is de derde fase.  
So ruci, die smaak om te luister na vāsudeva-kathā, kṛṣṇa-kathā, sal nie deur die wesenlik siek persoon geproe kan word nie. Hierdie ruci, smaak. Daar is aanvangs aktiwiteite om die smaak te ontwikkel . Wat is dit? Die eerste ding is waardering: ". O, dit is baie mooi" Ādau śraddhā, śraddadhāna. So śraddhā, waardering, dit is die begin. Dan sādhu-saṅga ([[Vanisource:CC Madhya 22.83|CC Madhya 22.83]]). Dan inskakeling, assosiasie: "Goed, hierdie mense sing en praat van Krsna. Laat ek gaan sit en laat ek meer luister en hoor. " Dit is die sogenaamde sādhu-saṅga. Assosieer met diegene wat aanhangers, devotees, is. Dit is die tweede fase. Die derde fase is bhajana-kriyā. Wanneer iemand goed inskakel, assosieer, dan sal hy voel, "Hoekom word ek nie 'n dissipel nie?" So ontvang ons 'n aansoek, "Prabhupada, sal jy so gaaf wees en my aanvaar as jou dissipel." Dit is die begin van bhajana-kriyā. Bhajana-Kriya beteken om betrokke te wees in die diens van die Here. Dit is die derde fase.  
<!-- END TRANSLATED TEXT -->
<!-- END TRANSLATED TEXT -->

Latest revision as of 13:13, 22 October 2018



Lecture on SB 1.2.16 -- Los Angeles, August 19, 1972

So śuśrūṣoḥ śraddadhānasya vāsudeva-kathā-ruciḥ. In die vorige vers, was dit reeds verduidelik, yad anudhyāsinā yuktāḥ (SB 1.2.15). 'n Mens moet altyd aan die dink bly. Dit is die swaard. Jy moet hierdie swaard van Krsna-bewustheid neem. Dan word jy vry. Die knoop word deur die swaard gesny. So ... hoe kry ons hierdie swaard in die hande? Die proses word hier beskryf; dat jy net, met geloof, probeer om te luister en hoor. Dit is hoe jy die swaard sal kry. So eenvoudig. Eintlik is ons Krsna-bewustheids beweging besig om uit tebrei. Ons kry die swaard, die een na die ander, deur net te hoor en luister. Ek het hierdie beweging in New York begin. Julle almal weet dit. Ek het eintlik nie enige swaard gehad nie. Net soos in sommige godsdienste, neem hulle die godsdienstige geskrifte in die een hand en 'n ander hand, die swaard "Aanvaar hierdie Geskrif, anders, sal ek jou kop afsny." Dit is 'n ander manier van preek. Maar ek het ook 'n swaard, maar nie daardie soort van swaard nie. HIerdie swaard - is om mense die kans te gee om te hoor. Dit is al. Vāsudeva-kathā-ruciḥ. So gou as wat hy 'n ruci kry ... Ruci. Ruci beteken smaak. "Ah, hier is gesprekke oor Kṛṣṇa, baie gaaf. Laat ek luister." Op hierdie manier kry jy die swaard, onmiddellik. Die swaard is in jou hande.

Vāsudeva-kathā-ruciḥ. Maar hierdie ruci, wie kan dit kry? Hierdie smaak? Omdat, soos ek al 'n paar keer verduidelik het, hierdie smaak, is net soos die van lekkergoed. Almal weet dit is baie soet, maar as jy dit vir 'n man gee wat aan geelsug ly, sal dit vir hom bitter proe. Almal weet lekkergoed is soet, maar die betrokke man wat aan die siekte, geelsug, ly Hy sal die smaak van lekkergoed as baie bitter ervaar. Almal weet dit. Dit is 'n feit.

So ruci, die smaak om te luister na vāsudeva-kathā, kṛṣṇa-kathā, sal nie deur die wesenlik siek persoon geproe kan word nie. Hierdie ruci, smaak. Daar is aanvangs aktiwiteite om die smaak te ontwikkel . Wat is dit? Die eerste ding is waardering: ". O, dit is baie mooi" Ādau śraddhā, śraddadhāna. So śraddhā, waardering, dit is die begin. Dan sādhu-saṅga (CC Madhya 22.83). Dan inskakeling, assosiasie: "Goed, hierdie mense sing en praat van Krsna. Laat ek gaan sit en laat ek meer luister en hoor. " Dit is die sogenaamde sādhu-saṅga. Assosieer met diegene wat aanhangers, devotees, is. Dit is die tweede fase. Die derde fase is bhajana-kriyā. Wanneer iemand goed inskakel, assosieer, dan sal hy voel, "Hoekom word ek nie 'n dissipel nie?" So ontvang ons 'n aansoek, "Prabhupada, sal jy so gaaf wees en my aanvaar as jou dissipel." Dit is die begin van bhajana-kriyā. Bhajana-Kriya beteken om betrokke te wees in die diens van die Here. Dit is die derde fase.