Template

AF/Afrikaans Main Page - What is Vanipedia: Difference between revisions

(Created page with "<big>Vanipedia is a dynamic encyclopedia of Srila Prabhupada's words (vani). Through collaboration, we explore and comprehensively compile Srila Prabhupada's teachings from va...")
 
No edit summary
Line 1: Line 1:
<big>Vanipedia is a dynamic encyclopedia of Srila Prabhupada's words (vani). Through collaboration, we explore and comprehensively compile Srila Prabhupada's teachings from various angles of vision and present them in accessible and easily understandable ways. We are building an unparalleled repository of Srila Prabhupada's digital teachings to offer him a continual, worldwide platform to preach and teach the science of Krishna consciousness to the world, for the benefit of all.
<big>Vanipedia is 'n dinamiese ensiklopedie van Srila Prabhupada se woorde (vani). Deur samewerking ondersoek en stel ons volledig die leerstellings van Srila Prabhupada vanuit verskillende standpunte saam en stel dit op toeganklike en maklik verstaanbare maniere voor.
Ons bou 'n unieke bewaarplek van die digitale leerstellings van Srila Prabhupada, om hom 'n voortdurende, wêreldwye platform aan te bied om die wetenskap van Krishna-bewustheid aan die wêreld bekend te stel en mee te deel, tot die voordeel van almal.


The Vanipedia project is a global multilingual collaborative endeavor that is succeeding due to the many devotees of Srila Prabhupada who are coming forward to participate in various ways. Each Language is at different stages of development. We want to have all of Srila Prabhupada's recorded lectures & conversations and his letters translated in at at least 16 languages and 32 languages with at least 25% completed as an offering for the 50th anniversary of his departure in November 2027.  Will Afrikaans be one of these languages?


''"Personalize here your message with an aspiration of what your language wants to do and why you want to do it. (1 or 2, or 3 sentences)"''</big>
Die Vanipedia-projek is 'n wêreldwye meertalige samewerkingspoging wat slaag vanweë die vele volgelinge van Srila Prabhupada wat op verskillende maniere na vore kom om deel te neem. Elke taal is in verskillende ontwikkelingsfases. Ons wil hê dat al die opgeneemde lesings en gesprekke van Srila Prabhupada in ten minste 16 tale vertaal word en en dat sy briewe in 32 tale vertaal word, met ten minste 25% voltooi as 'n offer vir die 50ste herdenking van sy heengaan in November 2027. Sal Afrikaans een van hierdie tale wees?
 
Dit belangrik om Vanipedia in Afrikaans te vertaal want almal het die reg om Srila Prabhupada se woorde in hulle eie taal te lees. Dit sal help om ons taal aan die lewe hou en dit sal help om Afrikans meer aktueel te maak.<big>


[[Category:Participating Languages - Templates]]
[[Category:Participating Languages - Templates]]

Revision as of 10:29, 25 March 2021

Vanipedia is 'n dinamiese ensiklopedie van Srila Prabhupada se woorde (vani). Deur samewerking ondersoek en stel ons volledig die leerstellings van Srila Prabhupada vanuit verskillende standpunte saam en stel dit op toeganklike en maklik verstaanbare maniere voor. Ons bou 'n unieke bewaarplek van die digitale leerstellings van Srila Prabhupada, om hom 'n voortdurende, wêreldwye platform aan te bied om die wetenskap van Krishna-bewustheid aan die wêreld bekend te stel en mee te deel, tot die voordeel van almal.


Die Vanipedia-projek is 'n wêreldwye meertalige samewerkingspoging wat slaag vanweë die vele volgelinge van Srila Prabhupada wat op verskillende maniere na vore kom om deel te neem. Elke taal is in verskillende ontwikkelingsfases. Ons wil hê dat al die opgeneemde lesings en gesprekke van Srila Prabhupada in ten minste 16 tale vertaal word en en dat sy briewe in 32 tale vertaal word, met ten minste 25% voltooi as 'n offer vir die 50ste herdenking van sy heengaan in November 2027. Sal Afrikaans een van hierdie tale wees?

Dit belangrik om Vanipedia in Afrikaans te vertaal want almal het die reg om Srila Prabhupada se woorde in hulle eie taal te lees. Dit sal help om ons taal aan die lewe hou en dit sal help om Afrikans meer aktueel te maak.