AF/750331 Lesing - Srila Prabhupada Praat 'n Pêrel van Wysheid in Mayapur

AF/Afrikaans - Pêrels van Wysheid van Srila Prabhupada
"Kṛṣṇa sê in die Bhagavad- gītā, bhaktyā mām abhijānāti (BG 18.55). As jy Kṛṣṇa wil ken, dan karma, joga, jñāna, hierdie, hoewel hulle jou tot 'n mate kan verhef, maar jy kan nie nader aan die Hoogste Persoonlikheid van Godheid kom deur karma, jñāna en joga nie. As jy Kṛṣṇa wil ken soos Hy is, dan moet jy die pad van bhakti-joga aanvaar. Kṛṣṇa sê self, bhaktyā mām abhijānāti yāvān yaś cāsmi tattvataḥ. En om hierdie perfeksie van bhakti-joga te bereik, benodig jy krag van Balarāma, Saṅkarṣaṇa."
750331 - Lesing CC Adi 01.07 - Mayapur