AF/Prabhupada 0031 - Lewe Volgens My Woorde, Volgens My Onderrig
Room Conversation 1 -- November 10, 1977, Vrndavana
Prabhupada: Daar is twee dinge: die lewe of die dood. So as ek sterf, wat is fout daarmee? En wanneer daar dood is, is dit natuurlik.
Jayapatāka: Vir jou, Srila Prabhupada, is om te lewe of om te sterf dieselfde, want jy is in die transendentale posisie, maar vir ons, wanneer jy jou liggaam verlaat word ons beroof van jou assosiasie. So ons is baie jammer daaroor.
Prabhupada: Julle moet leef volgens my woorde, volgens my onderrig. Mm.