AF/Prabhupada 0005 - Prabhupada se lewe in 3 minute: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 0005 - in all Languages Category:AF-Quotes - 1968 Category:AF-Quotes -...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 10: Line 10:
[[Category:Afrikaans Language]]
[[Category:Afrikaans Language]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0004 - Moenie oorgee aan enige snert nie|0004|AF/Prabhupada 0006 - Almal is God – wat ‘n gekkeparadys|0006}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->

<div class="center">
<div class="center">
Line 18: Line 21:

<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|oe9Pz_HQ7Ng|Prabhupada's Life In 3 Minutes - Prabhupāda 0005}}
{{youtube_right|NiAVRaDqyJo|Prabhupada's Life In 3 Minutes - Prabhupāda 0005}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->

<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>http://vaniquotes.org/w/images/680924IV-SEA_clip.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/680924IV-SEA_clip.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->

Line 30: Line 33:

<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
Onderhoudvoerder: Vertel vir my iets oor jou eie agtergrond. Dit is, waar jy onderrig is, hoe jy 'n dissipel van Krsna geword het.
Onderhoudvoerder: Vertel vir my iets oor jou eie agtergrond. Dit is, waar jy onderrig is, hoe jy 'n dissipel van Krsna geword het?

Prabhupada: Ek is gebore en het skool gegaan in Calcutta. Calcutta is my tuisdorp. Ek is in 1896 gebore, en ek was my pa se witbroodjie, so, ek het my skoolloopbaan 'n bietjie laat begin, maar was steeds vir agt jaar in die sekondêre hoërskool. In die primêre skool vir vier jaar, hoër sekondêre skool, vir agt jaar, in die kollege, vier jaar. Daarna het ek by Gandhi se nasionale beweging aangesluit. Maar deur suiwer geluk het ek in 1922 my Guru Maharaja, my geestelike meester ontmoet. En sedertdien het, was ek aangetrokke tot hierdie lyn, en geleidelik het ek my lewe as gesinsman opgesê. Ek was in 1918 getroud toe ek nog 'n derde jaar student was. En so het ek my kinders gekry. Ek het 'n besigheid behartig. Toe het ek in 1954 uit my gesinslewe getree. Vir vier jaar was ek alleen, sonder enige familie. In 1959 het ek myself geheel onttrek van die normale samelewing. Ek het myself daarna toegewy aan die skryf van boeke. My eerste publikasie het in 1962 verskyn, en toe drie boeke voltooi was, het ek in 1965 die reis na jou land begin. en ek hier aanwal gestap in September, in 1965. Sedertdien probeer ek om hierdie Krsna bewussyn in Amerika, Kanada en die Europese lande te verkondig En geleidelik is die sentrums besig om te ontwikkel. Die volgelinge is ook aan die toeneem. Laat ons maar sien wat my nog te doen staan.

Latest revision as of 12:58, 22 October 2018

Interview -- September 24, 1968, Seattle

Onderhoudvoerder: Hoe het jy self 'n dissipel geword? Wat jy was, of wat het jy gevolg voordat jy 'n dissipel geword het?

Prabhupada: dieselfde beginsels as wat ek jou nou vertel het, geloof. Een van my vriende het my met geweld na my geestelike meester gesleep. En met die eerste gesprek met my geestelike meester, was ek oortuig. En sedertdien, het die saailinge ontkiem.