AF/Prabhupada 0079 - Daar is Geen Krediet vir My Nie: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 0079 - in all Languages Category:AF-Quotes - 1976 Category:AF-Quotes -...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 7: Line 7:
[[Category:AF-Quotes - in India]]
[[Category:AF-Quotes - in India]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0078 - Deur Geloof, Probeer Eenvoudig net te Hoor|0078|AF/Prabhupada 0080 - Krsna Hou Baie daarvan om Saam met Sy Vriende te Speel|0080}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 15: Line 18:


<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|Tjbh5SCJ2S4|Daar is Geen Krediet vir My Nie<br />- Prabhupāda 0079}}
{{youtube_right|Agr7fLbQRrw|Daar is Geen Krediet vir My Nie<br />- Prabhupāda 0079}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->


<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>http://vaniquotes.org/w/images/760818SB.HYD_clip.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/760818SB.HYD_clip.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->



Latest revision as of 13:14, 22 October 2018



Lecture on SB 1.7.6 -- Hyderabad, August 18, 1976

So hierdie buitelanders, hulle is nie Hindoes nie , ook nie Indiërs nie en ook nie brāhmaṇas nie. Hoe word hulle aanvaar? Hulle is nie dwase en skelms nie. Hulle kom van gerespekteerde families, is opgevoed. So het ons ons sentrums ook in Iran. In Teheran, ek kom nou juis van daar af. Ons het baie Mohammedaanse studente, en hulle het ook hierdie proses aanvaar. In Afrika neem hulle ook die proses aan. In Australië ook. Oor die hele wêreld. So, dit is die missie van Caitanya Mahāprabhu.

pṛthivīte āche yata nagarādi grāma
sarvatra pracāra haibe mora nāma
(CB Antya-khaṇḍa 4.126)

Na soveel stede en dorpe as wat daar oor die wêreld versprei is, na soveel plekke sal hierdie Krsna-bewustheids beweging versprei word. So ek ontvang geen krediet nie, dit is maar net 'n poging van my kant af, 'n geringe en nederige poging. So as iemand, soos julle sê, sukses behaal, waarom kan almal van ons dan nie? Caitanya Mahāprabhu het aan alle Indiërs die volmag gegee. Bhārata-bhūmite haila manuṣya-janma yāra (CC Adi 9.41). Hy praat met die manuṣya, nie met die katte en honde nie. So manuṣya-janma yāra janma sārthaka kari'. Eerstens, probeer om te verstaan ​​wat die doel van die lewe is. Dit word janma sārthaka genoem. Janma sārthaka kari 'kara para-upakāra. Gaan. Daar is oral 'n groot behoefte na Kṛṣṇa-bewustheid.