AF/Prabhupada 0204 - Ek Ontvang Die Genade Van My Leermeester - Dit Is Vani: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 0204 - in all Languages Category:AF-Quotes - 1975 Category:AF-Quotes -...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 7: Line 7:
[[Category:AF-Quotes - in USA, San Francisco]]
[[Category:AF-Quotes - in USA, San Francisco]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0086 - Why There are Dissimilarities|0086|AF/Prabhupada 0850 - As Jy 'n Bietjie Geld Kry, Druk Boeke|0850}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 15: Line 18:


<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|wt3__jE93UQ|Ek Ontvang Die Genade Van My Leermeester - Dit Is Vani<br />- Prabhupāda 0204}}
{{youtube_right|kYr3tzemSs8|Ek Ontvang Die Genade Van My Leermeester - Dit Is Vani<br />- Prabhupāda 0204}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->


<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>http://vaniquotes.org/w/images/750721MW.SF_clip.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/750721MW.SF_clip.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->



Latest revision as of 13:18, 22 October 2018



Morning Walk -- July 21, 1975, San Francisco

Prabhupāda: Jy moet met beide assosieer. Guru-kṛṣṇa-kṛpāya pāya bhakti-latā-bīja (CC Madhya 19.151). beide guru kṛpā en Kṛṣṇa kṛpā, beide moet ingesluit word. Dan sal jy dit kry.

Jayādvaita: Ons is baie gretig om guru-kṛpā te kry.

Prabhupāda: Wie?

Jayādvaita: Ons is, ons almal.

Prabhupāda: Ja. Yasya prasādād bhagavat-prasādaḥ. As jy guru kṛpā kry, dan kry jy outomaties vir Kṛṣṇa.

Nārāyaṇa: Kom Guru-kṛpā slegs deur die geestelike meester te behaag, Śrīla Prabhupada?

Prabhupāda: Hoe anders?

Nārāyaṇa: Askies?

Prabhupāda: Hoe anders kan dit kom?

Nārāyaṇa: So daardie dissipels wat nie die geleentheid kry om u te sien of mee te praat nie ...

Prabhupāda: Dit wat hy gespreek het, vāṇī and vapuḥ. Selfs al is hy nie fisies sigbaar nie, vat jy sy woord, vāṇī.

Nārāyaṇa: Maar hoe weet hulle of hulle hom behaag, Śrīla Prabhupāda?

Prabhupāda: As jy werklik die woorde van die guru volg, beteken dat hy in sy skik is. En as jy dit nie volg nie, hoe kan hy dan behaag wees?

Sudāmā: Nie net dit nie, maar u genade is oral, en as ons gebruik maak daarvan, het u een keer gesê, dan sal ons die resultaat voel.

Prabhupāda: Ja.

Jayādvaita: En as ons geloof het in wat die guru sê, dan sal ons dit outomaties doen.

Prabhupāda: Ja. My Guru Mahārāja is in 1936 oorlede, en ek het hierdie beweging in 1965, dertig jaar later gestig. So? Ek kry die genade van die guru. Dit is vāṇī. Selfs al is die guru nie fisies teenwoordig nie, as jy die vāṇī volg, dan sal jy hulp kry.

Sudāmā: Daar is dus geen sprake van skeiding nie, nie solank die dissipel die instruksie van guru volg nie.

Prabhupāda: Nee. Cakhu-dān dilo jei ... Wat is die volgende een?

Sudāmā: Cakhu-dān dilo jei, janme janme prabhu sei.

Prabhupāda: Janme janme prabhu sei. So waar is daar skeiding? Wie het jou oë oopgemaak het, hy is geboorte na geboorte jou prabhu.

Paramahaṁsa: U voel nooit enige intense skeiding van u geestelike meester nie?

Prabhupāda: Dit is nie nodig dat jy die vraag stel nie.