AF/Prabhupada 0850 - As Jy 'n Bietjie Geld Kry, Druk Boeke: Difference between revisions

(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 9: Line 9:
[[Category:Afrikaans Language]]
[[Category:Afrikaans Language]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 0204 - Ek Ontvang Die Genade Van My Leermeester - Dit Is Vani|0204|AF/Prabhupada 1057 - Die Bhagavad-Gita staan ook bekend as die Gitopanisad, die Essensie van Vediese Kennis|1057}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 17: Line 20:

<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|rF6MVN3qbIs|Si vous obtenez un peu d'argent, imprimer les livres<br />- Prabhupāda 0850}}
{{youtube_right|k2WvjKmVaZ4|As Jy 'n Bietjie Geld Kry, Druk Boeke<br />- Prabhupāda 0850}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->

<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>File:750620A2-LOS_ANGELES_clip1.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/750620A2-LOS_ANGELES_clip1.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->

Line 29: Line 32:

<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
Nous n'avons aucune nouvelle découverte. (rires) Nous ne fabriquons pas. C'est notre processus. Nous suivons simplement les instructions de son prédécesseur, c'est tout. Notre mouvement est très facile parce que nous n'avons pas besoin de fabriquer quelque chose. Nous répétons simplement les mots et l'instruction donnée par le prédécesseur. Kṛṣṇa instruit Brahma, Brahma instruit Narada, Narada instruit Vyasadeva, Vyasadeva instruit Madhvacarya, et de cette manière, puis Mādhavendra Purī, Īśvara Purī, Śrī Caitanya Mahāprabhu, puis les six Gosvāmīs, puis Śrīnivāsa Ācārya, Kavirāja Gosvāmī, Narottama dāsa Ṭhākura, Viśvanātha Cakravartī, Jagannātha dāsa Bābājī, Bhaktivinoda Ṭhākura, Gaurakiśora dāsa Bābājī, Bhaktisiddhānta Sarasvatī, puis nous faisons la même chose. Il n'y a aucune différence. Ce est la procédure spécifique du mouvement de la conscience de Kṛṣṇa. Vous chantez quotidiennement, guru-mukha-padma-vākya, cittete koriyā aikya, ār nā koriho mane āśā. Une chose très simple. Nous recevons la connaissance transcendantale à travers la succession guru-parampara. Donc, nous devons simplement prendre l'instruction du guru, et si nous exécutons cela pour notre cœur et l'âme, c'est le succès. C'est pratique.
Ons maak geen nuwe ontdekkings nie. (Lag) Ons vervaardig niks. Hierdie is ons proses. Ons volg eenvoudig net die opdrag van die voorganger, dis al. Ons beweging is baie eenvoudig, want ons hoef niks te vervaardig nie. Ons herhaal bloot die woorde en die opdrag soos gegee is deur die voorganger. Kṛṣṇa onderrig Brahmā, Brahmā onderrig Nārada, Nārada onderrig Vyāsadeva, Vyāsadeva onderrig Madhvācārya, en op hierdie manier, dan volg Mādhavendra Purī, Īśvara Purī, Śrī Caitanya Mahāprabhu daarna kom die ses Gosvāmīs, dan is dit Śrīnivāsa Ācārya, Kavirāja Gosvāmī, Narottama dāsa Ṭhākura, Viśvanātha Cakravartī, Jagannātha dāsa Bābājī, Bhaktivinoda Ṭhākura, Gaurakiśora dāsa Bābājī, Bhaktisiddhānta Sarasvatī en dan doen ons dieselfde ding. Daar is geen verskil nie. Dit is die spesifieke prosedure van die Kṛṣṇa Bewussynsbeweging. Julle sing daagliks, guru-mukha-padma-vākya, cittete koriyā aikya, ār nā koriho mane āśā. Dit is baie eenvoudig.. Ons ontvang die transendentale kennis deur guru-paramparā openvolging. Dus moet ons net eenvoudig opdragte van die guru aanvaar, en as ons dit uitvoer in hart en siel, is dit suksesvol. Dit is prakties.  

Je n'ai aucune qualification personnelle, mais j'ai simplement essayé de satisfaire mon guru, c'est tout. Mon Guru Maharaja m'a demandé: "Si vous obtenez un peu d'argent, vous imprimez des livres." Donc il y avait une réunion privée, parler, certains de mes frères spirituels importants aussi etait present. C'est dans Radha-Kunda. Donc Guru Maharaja me parlait que "Depuis que nous avons obtenu ce temple de marbre Baghbazar, il ya eu tant de dissensions, et tout le monde pense qui occupera cette salle ou cette pièce, cette pièce. Je souhaite donc, de vendre ce temple et le marbre et imprimer un livre." Oui. Je ai donc pris cette parole de sa bouche, qu'il est très friand de livres. Et il m'a dit personnellement que "Si vous obtenez un peu d'argent, imprimés des livres." Par conséquent je insiste sur ce point: "Où est le livre Où est livre Où est le livre?" Veuillez donc m'aider. C'est ma requête. Imprimer autant de livres dans autant de langues et distribuer dans le monde entier. Puis le mouvement de la conscience Kṛṣṇa augmentera automatiquement. Maintenant les gens instruits, érudits, ils apprécient notre mouvement, en lisant des livres, en prenant le résultat pratique. Dr. Stillson Judah, il a écrit un livre, peut-être vous le savez, Kṛṣṇa Con... Hare Krishna et contre-culture, un très beau livre sur notre mouvement, et il accorde une importance. Il a admis que "Swamiji, vous avez fait une chose merveilleuse parce que vous avez transformé les hippies de toxicomanes en dévots de Kṛṣṇa, et ils sont prét pour le service de l'humanité."  
Ek het geen persoonlike kwalifikasie nie, maar ek het net probeer om my guru tevrede te stel, dis al. My Guru Mahārāja het my gevra dat "As jy 'n bietjie geld kry, druk dan boeke." So was daar 'n geslote vergadering, met gesprekvoering, 'n paar van my belangrike mede-broers was ook daar. Dit was in Rādhā-kuṇḍa. So Guru Mahārāja  het met my gepraat "Sedert ons hierdie Baghbazar marmer tempel gekry het, was daar 'soveel verdeeldheid, en almal dink wie hierdie kamer of daardie kamer, of die kamer sal beset. My wens is dus om hierdie tempel en die marmer te verkoop en  'n paar boeke te druk." Ja. Ek het toe uit sy mond gehoor dat hy baie lief is vir boeke. En hy het persoonlik vir my gesê  "As jy 'n bietjie geld kry, druk boeke." Daarom beklemtoon ek hierdie punt: "Waar is die boeke. Waar is die boeke. Waar is die boeke??" Dit is my vriendelike versoek om hulp. Druk soveel boeke in soveel  tale as moontlik en versprei dit oor die hele wêreld. Dan sal die Kṛṣṇa Bewussynsbeweging outomaties laat uitbrei. Nou waardeer  die opgevoede, geleerde navorsers ons beweging, deur die lees van boeke, deur dit prakties te volg. Dr. Stillson Juda, hy het 'n boek geskryf, miskien weet julle daarvan, Krsna Con ... "Hare Krishna and Counterculture", 'n baie mooi boek wat oor ons beweging gaan. en hy heg waarde daaraan toe. Hy het erken dat "Swāmījī, jy het n wonderlike ding gedoen omdat jy die dwelmverslaafde hippies verander het in aanhangers van Kṛṣṇa, en hulle voorberei om die mensdom te dien."  
<!-- END TRANSLATED TEXT -->
<!-- END TRANSLATED TEXT -->

Latest revision as of 13:18, 22 October 2018

750620d - Lecture Arrival - Los Angeles