AF/Prabhupada 1079 - Die Bhagavad-Gita is 'n Transendentale Literatuurstudie, wat mens omsigtig moet lees: Difference between revisions
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
Line 10: Line 10:
[[Category:Afrikaans Language]]
[[Category:Afrikaans Language]]
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 1078 - Gebruik die Verstand en Intelligensie-en dink vier en twintig uur aaneen aan die Here, wees daarin geabsorbeer|1078|AF/Prabhupada 1080 - Opgesom in die Bhagavad-Gita - Krishna is een God. Krishna is nie 'n sektariese God nie|1080}}
Line 18: Line 21:
{{youtube_right|4TS_6xy7bcY|Bhagavad-gita is a Transcendental Literature Which One Should Read Very Carefully - Prabhupāda 1079}}
{{youtube_right|rLHNUq3ILSA|Bhagavad-gita is a Transcendental Literature Which One Should Read Very Carefully - Prabhupāda 1079}}
<mp3player>File:660220BG-NEW_YORK_clip23.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/660220BG-NEW_YORK_clip23.mp3</mp3player>
Line 37: Line 40:
:paramaṁ puruṣaṁ divyaṁ
:paramaṁ puruṣaṁ divyaṁ
:yāti pārthānucintayan
:yāti pārthānucintayan
:([[Vanisource:BG 8.8|BG 8.8]])
:([[Vanisource:BG 8.8 (1972)|BG 8.8]])
Line 47: Line 50:
:striyo vaiśyās tathā śūdrās
:striyo vaiśyās tathā śūdrās
:te 'pi yānti parāṁ gatim
:te 'pi yānti parāṁ gatim
:([[Vanisource:BG 9.32|BG 9.32]])
:([[Vanisource:BG 9.32 (1972)|BG 9.32]])
Line 55: Line 58:
:anityam asukhaṁ lokam
:anityam asukhaṁ lokam
:imaṁ prāpya bhajasva mām
:imaṁ prāpya bhajasva mām
:([[Vanisource:BG 9.33|BG 9.33]])
:([[Vanisource:BG 9.33 (1972)|BG 9.33]])
Die Here sê dat selfs 'n mens in die laagste status van die lewe, die laagste status van die lewe, of selfs 'n gevalle vrou, of 'n besigheidsman, of 'n arbeider kan hom nader.. Die besigheidsmanne, die arbeiders, en die vroue, hulle word almal in dieselfde kategorie geplaas, want hulle intelligensie nie so goed ontwikkel nie. Maar die Here sê, selfs hulle ook, of selfs nog laer as hulle māṁ hi pārtha vyapāśritya ye 'pi syuḥ ([[Vanisource:BG 9.32|BG 9.32]]), nie net hulle of laer as hulle nie, enige iemand kan Hom nader. Dit maak nie saak wie dit is nie, of wat sy is nie, iemand wat hierdie beginsels van bhakti-joga aanvaar en die Allerhoogste Here as die summum bonum van die lewe aanvaar, as die hoogste teiken, die hoogste doel van die lewe ... Māṁ hi pārtha vyapāśritya ye 'pi syuḥ, te 'pi yānti parāṁ gatim. Die Param gatim in die geestelike koninkryk en die geestelike lugruim, kan almal nader. Iemand moet net die sisteem beoefen. Die sisteem word baie mooi in die Bhagavad-Gita beskryf en 'n mens kan dit aanneem en sy lewe vervolmaak en so 'n permanente oplossing vir die lewe kry. Dit is die somtotaal van die hele Bhagavad-Gita. Daarom is die gevolgtrekking dat die Bhagavad-Gita 'n transendentale literatuurstudie is wat 'n mens met groot omsigtigheid moet lees. Gītā-śāstram idaṁ puṇyaṁ yaḥ paṭhet prayataḥ pumān. En die resultaat sal wees, indien mens die instruksies behoorlik volg, dat mens bevry kan word van al die ellendes van die lewe, al die sorge van die lewe. Bhaya-śokādi-varjitaḥ. Bevry van alle vrese van die lewe, in hierdie lewe, en mens sal boonop 'n geestelike lewe kry in die volgende lewe.
Die Here sê dat selfs 'n mens in die laagste status van die lewe, die laagste status van die lewe, of selfs 'n gevalle vrou, of 'n besigheidsman, of 'n arbeider kan hom nader.. Die besigheidsmanne, die arbeiders, en die vroue, hulle word almal in dieselfde kategorie geplaas, want hulle intelligensie nie so goed ontwikkel nie. Maar die Here sê, selfs hulle ook, of selfs nog laer as hulle māṁ hi pārtha vyapāśritya ye 'pi syuḥ ([[Vanisource:BG 9.32 (1972)|BG 9.32]]), nie net hulle of laer as hulle nie, enige iemand kan Hom nader. Dit maak nie saak wie dit is nie, of wat sy is nie, iemand wat hierdie beginsels van bhakti-joga aanvaar en die Allerhoogste Here as die summum bonum van die lewe aanvaar, as die hoogste teiken, die hoogste doel van die lewe ... Māṁ hi pārtha vyapāśritya ye 'pi syuḥ, te 'pi yānti parāṁ gatim. Die Param gatim in die geestelike koninkryk en die geestelike lugruim, kan almal nader. Iemand moet net die sisteem beoefen. Die sisteem word baie mooi in die Bhagavad-Gita beskryf en 'n mens kan dit aanneem en sy lewe vervolmaak en so 'n permanente oplossing vir die lewe kry. Dit is die somtotaal van die hele Bhagavad-Gita. Daarom is die gevolgtrekking dat die Bhagavad-Gita 'n transendentale literatuurstudie is wat 'n mens met groot omsigtigheid moet lees. Gītā-śāstram idaṁ puṇyaṁ yaḥ paṭhet prayataḥ pumān. En die resultaat sal wees, indien mens die instruksies behoorlik volg, dat mens bevry kan word van al die ellendes van die lewe, al die sorge van die lewe. Bhaya-śokādi-varjitaḥ (Gītā-māhātmya 1). Bevry van alle vrese van die lewe, in hierdie lewe, en mens sal boonop 'n geestelike lewe kry in die volgende lewe.
Line 65: Line 68:
:naiva santi hi pāpāni
:naiva santi hi pāpāni
:pūrva-janma-kṛtāni ca
:pūrva-janma-kṛtāni ca
:(Gītā-māhātmya 2)
En nog 'n voordeel wanneer 'n mens die Bhagavad-Gita lees, met opregtheid en in alle erns, is dat, deur die genade van die Here, die reaksies van sy vorige wandade nie op hom inwerk nie.
En nog 'n voordeel wanneer 'n mens die Bhagavad-Gita lees, met opregtheid en in alle erns, is dat, deur die genade van die Here, die reaksies van sy vorige wandade nie op hom inwerk nie.
Latest revision as of 13:30, 22 October 2018
660219-20 - Lecture BG Introduction - New York
Om hierdie Bhagavad-Gita of Śrīmad-Bhagavatam uit die mond van gevorderde persone te hoor, sal daartoe lei dat die Allerhoogste in mens se gedagtes bly, vir vier en twintig uur per dag, Wat uiteindelik daartoe sal lei, anta-kāle, dat die Allerhoogste Heer onthou sal word, en dus wanneer mens die liggaam verlaat, sal 'n geestelike liggaam verkan word, 'n geestelike liggaam, volkome geskik vir assosiasie met die Here. Die Here sê dus
abhyāsa-yoga-yuktena
cetasā nānya-gāminā
paramaṁ puruṣaṁ divyaṁ
yāti pārthānucintayan
(BG 8.8)
Anucintayan, om voortdurend aan Hom alleen te dink. Dis nie 'n baie moeilik proses nie. 'n Mens moet hierdie proses by 'n ervare persoon in hierdie lyn aanleer. Tad vijñānārthaṁ SA gurum evābhigacchet (MU 1.2.12). 'n Mens moet 'n persoon wat die proses beoefen nader. So abhyāsa-joga-yuktena. Dit word abhyāsa-joga genoem, praktiserende yoga. Abhyāsa ... Hoe om die Allerhoogste Here voortdurend te onthou. Cetasā nānya-gāminā. Die gedagtes is altyd besig om rond te dwaal. So 'n mens moet dus oefen om die verstand altyd te fokus op die vorm van die Opperste Heer Sri Krsna, of op die klank, op Sy naam, wat dit makliker maak. In plaas daarvan dat my verstand-my gedagtes gefokus bly, kan dit baie rusteloos wees, ronddwaal, maar ek kan my ore laat fokus op die klank vibrasie van Krsna, en dit sal my ook help. Dit is ook abhyāsa-joga. Cetasā nānya-gāminā paramaṁ puruṣaṁ divyaṁ. Paramaṁ puruṣa, die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid in die geestelike koninkryk, in die geestelike hemel, kan 'n mens nader, anucintayan, deur voortdurend aan Hom te dink. So word hierdie prosesse, die maniere en middele, in die Bhagavad-Gita beskryf, en daar is geen grens of perk vir enigeen nie. Dit is nie dat slegs 'n bepaalde klas van mense Hom kan nader nie. Om aan Heer Krsna te dink is vir almal moontlik, om van Hom te hoor is vir almal moontlik. En die Here sê in die Bhagavad-Gita,
māṁ hi pārtha vyapāśritya
ye 'pi syuḥ pāpa-yonayaḥ
striyo vaiśyās tathā śūdrās
te 'pi yānti parāṁ gatim
(BG 9.32)
kiṁ punar brāhmaṇāḥ puṇyā
bhaktā rājarṣayas tathā
anityam asukhaṁ lokam
imaṁ prāpya bhajasva mām
(BG 9.33)
Die Here sê dat selfs 'n mens in die laagste status van die lewe, die laagste status van die lewe, of selfs 'n gevalle vrou, of 'n besigheidsman, of 'n arbeider kan hom nader.. Die besigheidsmanne, die arbeiders, en die vroue, hulle word almal in dieselfde kategorie geplaas, want hulle intelligensie nie so goed ontwikkel nie. Maar die Here sê, selfs hulle ook, of selfs nog laer as hulle māṁ hi pārtha vyapāśritya ye 'pi syuḥ (BG 9.32), nie net hulle of laer as hulle nie, enige iemand kan Hom nader. Dit maak nie saak wie dit is nie, of wat sy is nie, iemand wat hierdie beginsels van bhakti-joga aanvaar en die Allerhoogste Here as die summum bonum van die lewe aanvaar, as die hoogste teiken, die hoogste doel van die lewe ... Māṁ hi pārtha vyapāśritya ye 'pi syuḥ, te 'pi yānti parāṁ gatim. Die Param gatim in die geestelike koninkryk en die geestelike lugruim, kan almal nader. Iemand moet net die sisteem beoefen. Die sisteem word baie mooi in die Bhagavad-Gita beskryf en 'n mens kan dit aanneem en sy lewe vervolmaak en so 'n permanente oplossing vir die lewe kry. Dit is die somtotaal van die hele Bhagavad-Gita. Daarom is die gevolgtrekking dat die Bhagavad-Gita 'n transendentale literatuurstudie is wat 'n mens met groot omsigtigheid moet lees. Gītā-śāstram idaṁ puṇyaṁ yaḥ paṭhet prayataḥ pumān. En die resultaat sal wees, indien mens die instruksies behoorlik volg, dat mens bevry kan word van al die ellendes van die lewe, al die sorge van die lewe. Bhaya-śokādi-varjitaḥ (Gītā-māhātmya 1). Bevry van alle vrese van die lewe, in hierdie lewe, en mens sal boonop 'n geestelike lewe kry in die volgende lewe.
gītādhyāyana-śīlasya
prāṇāyama-parasya ca
naiva santi hi pāpāni
pūrva-janma-kṛtāni ca
(Gītā-māhātmya 2)
En nog 'n voordeel wanneer 'n mens die Bhagavad-Gita lees, met opregtheid en in alle erns, is dat, deur die genade van die Here, die reaksies van sy vorige wandade nie op hom inwerk nie.