AF/Prabhupada 1058 - Die Speker van die Bhagavad-Gita is die Heer Sri Krishna: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 1058 - in all Languages Category:AF-Quotes - 1966 Category:AF-Quotes -...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 10: Line 10:
[[Category:Afrikaans Language]]
[[Category:Afrikaans Language]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 1057 - Die Bhagavad-Gita staan ook bekend as die Gitopanisad, die Essensie van Vediese Kennis|1057|AF/Prabhupada 1059 - Almal het 'n spesiale verhouding met die Here|1059}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 18: Line 21:


<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|pVcDfltwftQ|The Speaker of the Bhagavad-gita is Lord Sri Krishna - Prabhupāda 1058}}
{{youtube_right|xHfH6CpSlpw|The Speaker of the Bhagavad-gita is Lord Sri Krishna - Prabhupāda 1058}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->


<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>File:660219BG-NEW_YORK_clip02.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/660219BG-NEW_YORK_clip02.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->


Line 30: Line 33:


<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
<!-- BEGIN TRANSLATED TEXT -->
Die Speker van die Bhagavad-Gita is die Heer Sri Krishna Die speker van die Bhagavad-Gita is die Heer Sri Krsna. Daar word melding gemaak van Hom, op elke bladsy van die Bhagavad-Gita, as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid, Bhagavan. Natuurlik, "Bhagavan" word soms toegewys aan enige magtige persoon of enige magtige halfgod, maar hier is Bhagavan beslis aangewys as Sri Krsna, 'n groot persoonlikheid, maar ter selfde tyd moet ons Sri Krsna ken, soos dit deur al die ācāryas bevestig word... ek bedoel, selfs deur Śaṅkarācārya, Rāmānujācārya, Madhvācārya, Nimbārka Svāmī en Sri Caitanya Mahaprabhu en vele ander. In Indië is daar baie gesaghebbende geleerdes en ācāryas, ek meen, gesaghebbendes van die Vediese kennis. Almal van hulle, insluitend Śaṅkarācārya, het Sri Krsna aanvaar as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid. Die Here het Homself ook as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid in die Bhagavad-Gita bevestig. Hy word so aanvaar in die Brahma-Samhita en al die Puranas, veral in die Bhāgavata purana: kṛṣṇas tu bhagavān svayam ([[Vanisource:SB 1.3.28|SB 1.3.28]]). So daarom moet ons die Bhagavad-Gita aanvaar net soos dit deur die Persoonlikheid van Godheid Homself verklaar word.
Die speker van die Bhagavad-Gita is die Heer Sri Krsna. Daar word melding gemaak van Hom, op elke bladsy van die Bhagavad-Gita, as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid, Bhagavan. Natuurlik, "Bhagavan" word soms toegewys aan enige magtige persoon of enige magtige halfgod, maar hier is Bhagavan beslis aangewys as Sri Krsna, 'n groot persoonlikheid, maar ter selfde tyd moet ons Sri Krsna ken, soos dit deur al die ācāryas bevestig word... ek bedoel, selfs deur Śaṅkarācārya, Rāmānujācārya, Madhvācārya, Nimbārka Svāmī en Sri Caitanya Mahaprabhu en vele ander. In Indië is daar baie gesaghebbende geleerdes en ācāryas, ek meen, gesaghebbendes van die Vediese kennis. Almal van hulle, insluitend Śaṅkarācārya, het Sri Krsna aanvaar as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid. Die Here het Homself ook as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid in die Bhagavad-Gita bevestig. Hy word so aanvaar in die Brahma-Samhita en al die Puranas, veral in die Bhāgavata purana: kṛṣṇas tu bhagavān svayam ([[Vanisource:SB 1.3.28|SB 1.3.28]]). So daarom moet ons die Bhagavad-Gita aanvaar net soos dit deur die Persoonlikheid van Godheid Homself verklaar word.


In die Vierde hoofstuk van die Bhagavad-Gita sê die Here:
In die Vierde hoofstuk van die Bhagavad-Gita sê die Here:
Line 39: Line 42:
:vivasvān manave prāha
:vivasvān manave prāha
:manur ikṣvākave 'bravīt
:manur ikṣvākave 'bravīt
:([[Vanisource:BG 4.1|BG 4.1]])
:([[Vanisource:BG 4.1 (1972)|BG 4.1]])


:evaṁ paramparā-prāptam
:evaṁ paramparā-prāptam
Line 45: Line 48:
:sa kāleneha mahatā
:sa kāleneha mahatā
:yogo naṣṭaḥ parantapa
:yogo naṣṭaḥ parantapa
:([[Vanisource:BG 4.2|BG 4.2]])
:([[Vanisource:BG 4.2 (1972)|BG 4.2]])


:sa evāyaṁ mayā te 'dya
:sa evāyaṁ mayā te 'dya
Line 51: Line 54:
:bhakto 'si me sakhā ceti
:bhakto 'si me sakhā ceti
:rahasyaṁ hy etad uttamam
:rahasyaṁ hy etad uttamam
:([[Vanisource:BG 4.3|BG 4.3]])
:([[Vanisource:BG 4.3 (1972)|BG 4.3]])
</div>
</div>



Latest revision as of 13:19, 22 October 2018



660219-20 - Lecture BG Introduction - New York

Die speker van die Bhagavad-Gita is die Heer Sri Krsna. Daar word melding gemaak van Hom, op elke bladsy van die Bhagavad-Gita, as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid, Bhagavan. Natuurlik, "Bhagavan" word soms toegewys aan enige magtige persoon of enige magtige halfgod, maar hier is Bhagavan beslis aangewys as Sri Krsna, 'n groot persoonlikheid, maar ter selfde tyd moet ons Sri Krsna ken, soos dit deur al die ācāryas bevestig word... ek bedoel, selfs deur Śaṅkarācārya, Rāmānujācārya, Madhvācārya, Nimbārka Svāmī en Sri Caitanya Mahaprabhu en vele ander. In Indië is daar baie gesaghebbende geleerdes en ācāryas, ek meen, gesaghebbendes van die Vediese kennis. Almal van hulle, insluitend Śaṅkarācārya, het Sri Krsna aanvaar as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid. Die Here het Homself ook as die Allerhoogste Persoonlikheid van Godheid in die Bhagavad-Gita bevestig. Hy word so aanvaar in die Brahma-Samhita en al die Puranas, veral in die Bhāgavata purana: kṛṣṇas tu bhagavān svayam (SB 1.3.28). So daarom moet ons die Bhagavad-Gita aanvaar net soos dit deur die Persoonlikheid van Godheid Homself verklaar word.

In die Vierde hoofstuk van die Bhagavad-Gita sê die Here:

imaṁ vivasvate yogaṁ
proktavān aham avyayam
vivasvān manave prāha
manur ikṣvākave 'bravīt
(BG 4.1)
evaṁ paramparā-prāptam
imaṁ rājarṣayo viduḥ
sa kāleneha mahatā
yogo naṣṭaḥ parantapa
(BG 4.2)
sa evāyaṁ mayā te 'dya
yogaḥ proktaḥ purātanaḥ
bhakto 'si me sakhā ceti
rahasyaṁ hy etad uttamam
(BG 4.3)

Die idee is ... Het die Here vir Arjuna gesê "Hierdie joga, hierdie stelsel van joga, Bhagavad-gītā, was vir die eerste keer deur My tot die son-god gespreek en die son-god het dit aan Manu verduidelik. Manu het dit aan Ikṣvāku verduidelik, en op dié manier, deur oordrag van een dissipel na die volgende, een na die ander, kom hierdie joga stelsel, en met die verloop van tyd het die stelsel verlore gegaan. En daarom spreek Ek weer hierdie einste joga stelsel, die einste ou joga stelsel van die Bhagavad-gītā, of die Gītopaniṣad. Omdat jy My aanhanger is en jy My vriend is, daarom is dit net vir jou moontlik om dit te verstaan. "

Die veronderstelling is dat Bhagavad-Gita 'n verhandeling is wat spesiaal bedoel is vir die aanhanger van die Here. Daar is drie klasse transendentale, naamlik die jñānī, die yogī en die bhakta. Of die persoonlikheidsnegeerder, of die mediteerder, of die aanhangers. So hier word dit duidelik vermeld. Die Here sê vir Arjuna dat "Ek spreek of ek maak jou die eerste man van die paramparā. Omdat die ou paramparā of die ou lyn van dissiepelskap nou gebreek is, wil ek daarom weer 'n ander paramparā vestig in dieselfde lyn van denke soos dit was vanaf die son-god na die ander. So neem jy dit en versprei jy dit. Die stelsel, die joga stelsel van die Bhagavad-Gita kan nou deur jou versprei word. Word jy die gesaghebbende ten opsigte van die verstaan van die Bhagavad-Gita. " So hierdie is 'n aanduiding dat die Bhagavad-Gita veral aan Arjuna onderrig was, aan die aanhanger van die Here, die direkte student van Krsna. En nie net dit nie, hy was as vriend intiem in in aanraking met Krsna. Daarom word die Bhagavad-Gita ​​deur 'n persoon, met soortgelyke eienskappe as Krsna, verstaan. Dit beteken dat hy 'n aanhanger moet wees, Hy moet 'n verhouding, 'n direkte verhouding met die Here hê.