AF/Prabhupada 1076 - Ten tye van die dood kan ons hier bly, of oorgedra word na die geestelike wêreld: Difference between revisions

(Created page with "<!-- BEGIN CATEGORY LIST --> Category:1080 Afrikaans Pages with Videos Category:Prabhupada 1076 - in all Languages Category:AF-Quotes - 1966 Category:AF-Quotes -...")
 
(Vanibot #0023: VideoLocalizer - changed YouTube player to show hard-coded subtitles version)
 
Line 10: Line 10:
[[Category:Afrikaans Language]]
[[Category:Afrikaans Language]]
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- END CATEGORY LIST -->
<!-- BEGIN NAVIGATION BAR -- DO NOT EDIT OR REMOVE -->
{{1080 videos navigation - All Languages|Afrikaans|AF/Prabhupada 1075 - Ons is besig met die voorbereiding vir ons volgende lewe deur ons aktiwiteite van die huidige lewe|1075|AF/Prabhupada 1077 - Omdat God absoluut is, is daar geen verskil tussen sy Naam en Homself nie|1077}}
<!-- END NAVIGATION BAR -->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<!-- BEGIN ORIGINAL VANIQUOTES PAGE LINK-->
<div class="center">
<div class="center">
Line 18: Line 21:

<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
<!-- BEGIN VIDEO LINK -->
{{youtube_right|C--XKEnj9pA|At the Time of Death We Can Remain Here, or Transfer Into the Spiritual World - Prabhupāda 1076}}
{{youtube_right|Nk14NrCq9e8|At the Time of Death We Can Remain Here, or Transfer Into the Spiritual World - Prabhupāda 1076}}
<!-- END VIDEO LINK -->
<!-- END VIDEO LINK -->

<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<!-- BEGIN AUDIO LINK -->
<mp3player>File:660220BG-NEW_YORK_clip20.mp3</mp3player>
<mp3player>https://s3.amazonaws.com/vanipedia/clip/660220BG-NEW_YORK_clip20.mp3</mp3player>
<!-- END AUDIO LINK -->
<!-- END AUDIO LINK -->

Line 47: Line 50:
:taṁ tam evaiti kaunteya
:taṁ tam evaiti kaunteya
:sadā tad-bhāva-bhāvitaḥ
:sadā tad-bhāva-bhāvitaḥ
:([[Vanisource:BG 8.6|BG 8.6]])
:([[Vanisource:BG 8.6 (1972)|BG 8.6]])
</div>
</div>

So, soos ons gewoond is om te dink oor of die materië energie of die geestelike energie, hoe kan ons denke oorgedra word? Die denke van die materiële energie, hoe dit kan na denke van die geestelike energie oorgedra word? So vir denke in die geestelike energie is die Vediese literatuur beskikbaar. Net soos vir denke in die materiële energie is daar baie literatuur - soos koerante, tydskrifte, boeke, fiksie, en baie ander dinge beskikbaar. Soveel literatuur. Ons gedagtegang word in hierdie literatuur geabsorbeer. Net so, as ons wil hê dat ons denke oorgedra word na die geestelike atmosfeer, dan moet ons ons lees-kapasiteit oordra na die Vediese literatuur. Die geleerde wysgere het soveel Vediese literatuur, soos die Puranas beskikbaar gestel. Die Puranas is nie stories nie. Dit is historiese rekords. In die Caitanya-caritāmṛta is daar 'n vers wat soos volg lees. Anadi-bahirmukha Jiva Krsna bhuli 'gela ataeva Krsna veda-purana Kaila ([[Vanisource:CC Madhya 20.117|CC Madhya 20.117]]). Hierdie vergeetagtig lewende entiteite, die gekondisioneerde siele, hulle het van die verhouding met die Opperste Heer vergeet, en hulle is verdiep in denke oor al die materiële aktiwiteite. En net om hul denke oor te dra na die geestelike kapasiteit, het Krsna-dvaipāyana vyasa, het hy so baie Vediese literatuur beskikbaar gestel. Vediese literatuur beteken eerstens dat hy die Vedas in vier verdeel het. Daarna het hy hulle deur die Puranas verduidelik. Dan het hy vir die minderbevoegde persone, net soos strī, śūdra, vaiśya, die Mahabharata daargestel. En in die Mahabharata hy het die Bhagavad-Gita bekend gestel. Daarna het Hy weer die hele Vediese literatuur in die Vedanta-sutra opgesom. En in die Vedanta-Sutra is daar vir toekomstige leiding, 'n natuurlike omskrywing deur homself, wat die Śrīmad-bhagavatam genoem word.

<!-- END TRANSLATED TEXT -->
<!-- END TRANSLATED TEXT -->

Latest revision as of 13:28, 22 October 2018

660219-20 - Lecture BG Introduction - New York

Daar is verskillende bhāvas. So, hierdie materiële natuur is ook een van die bhāvas, soos ons reeds verduidelik het dat hierdie materiële natuur ook die tentoonstelling is as een van die energieë van die Opperste Heer. In die Visnu purana word die totale energie van die Opperste Heer opgesom.

viṣṇu-śaktiḥ parā proktā
kṣetra-jñākhyā tathā par
avidyā-karma-saṁjñānyā
tṛtīyā śaktir iṣyate
(CC Madhya 6.154)

Al die energie, vermoë van die ... Parāsya śaktir vividhaiva śrūyate (CC Madhya 13.65, purport). Die Allerhoogste Here het diverse energieë, ontelbare energieë, wat ons nie ten volle kan begryp nie. Maar groot geleerde wysgere, bevryde siele, het dit bestudeer en hulle het al die energie opgesom in drie dele, in drie onderwerpe. Die eerste is ... Dat alle energie ten volle Visnu-Sakti is. Al die energie is die verskillende vermoëns van die Here Visnu. En, daardie energie is para, transendentaal. En kṣetra-jñākhyā tathā parā, en die lewende enteite is kṣetra-jña, hulle maak ook deel uit van die voortreflike groep energieë, soos dit ook bevestig word in die Bhagavad-Gita. Ons het dit reeds verduidelik. En die ander energie, die materiële energie is tṛtīyā karma-saṁjñānyā (CC Madhya 6.154). Die ander energie is in die hoedanigheid van onkunde. So, dit is die materiële energie. Materiële energie is ook bhagavad- (vaag). So, ten tye van die dood, kan ons óf in die materiële energie bly, hierdie materiële wêreld, of ons kan oorgeplaas word na die geestelike wêreld. Dit is die kriteria. Die Bhagavad-Gita sê,

yaṁ yaṁ vāpi smaran bhāvaṁ
tyajaty ante kalevaram
taṁ tam evaiti kaunteya
sadā tad-bhāva-bhāvitaḥ
(BG 8.6)

So, soos ons gewoond is om te dink oor of die materië energie of die geestelike energie, hoe kan ons denke oorgedra word? Die denke van die materiële energie, hoe dit kan na denke van die geestelike energie oorgedra word? So vir denke in die geestelike energie is die Vediese literatuur beskikbaar. Net soos vir denke in die materiële energie is daar baie literatuur - soos koerante, tydskrifte, boeke, fiksie, en baie ander dinge beskikbaar. Soveel literatuur. Ons gedagtegang word in hierdie literatuur geabsorbeer. Net so, as ons wil hê dat ons denke oorgedra word na die geestelike atmosfeer, dan moet ons ons lees-kapasiteit oordra na die Vediese literatuur. Die geleerde wysgere het soveel Vediese literatuur, soos die Puranas beskikbaar gestel. Die Puranas is nie stories nie. Dit is historiese rekords. In die Caitanya-caritāmṛta is daar 'n vers wat soos volg lees. Anadi-bahirmukha Jiva Krsna bhuli 'gela ataeva Krsna veda-purana Kaila (CC Madhya 20.117). Hierdie vergeetagtig lewende entiteite, die gekondisioneerde siele, hulle het van die verhouding met die Opperste Heer vergeet, en hulle is verdiep in denke oor al die materiële aktiwiteite. En net om hul denke oor te dra na die geestelike kapasiteit, het Krsna-dvaipāyana vyasa, het hy so baie Vediese literatuur beskikbaar gestel. Vediese literatuur beteken eerstens dat hy die Vedas in vier verdeel het. Daarna het hy hulle deur die Puranas verduidelik. Dan het hy vir die minderbevoegde persone, net soos strī, śūdra, vaiśya, die Mahabharata daargestel. En in die Mahabharata hy het die Bhagavad-Gita bekend gestel. Daarna het Hy weer die hele Vediese literatuur in die Vedanta-sutra opgesom. En in die Vedanta-Sutra is daar vir toekomstige leiding, 'n natuurlike omskrywing deur homself, wat die Śrīmad-bhagavatam genoem word.